Subscribe to our newsletter:

Olke Bolke

$1.99
iPhone / iPad
Genres:
  • Music
  • Education
I want this app
Download from AppStore

Met Olke Bolke kan die kleuter ritme hou saam met 6 van Elizabeth Fourie se lekkerste luister liedjies!

* Lekker om te Lees
* Tekkies
* Olke Bolke
* Feetjies in die Reën
* Hondemaatjie
* Haasbek

Die kleuter kan instrumente verander soos hy speel en selfs die foon skud om die klank voort te bring. Hierdie app sal baie vermaak vir die kleinspan verskaf!