Subscribe to our newsletter:

Kophou met EMO

Free
iPhone / iPad
Genres:
  • Games
  • Trivia
I want this app
Download from AppStore

Kophou is die skreeusnaakse speletjie wat Emo Adams en sy gaste op Jou show, die gewilde kykNET-program, speel – en met dié app kan jy en jou vriende en familie saamspeel en julle algemene kennis toets. Dit is vet pret en sal oud en jonk ure lank besig hou! Dit werk so: Kies ’n tema, tik op “Begin” en plaas jou selfoon teen jou voorkop om te begin. Die kaarte sal een-een op die skerm verskyn. Wanneer ’n kaart verskyn, moet jou spanmaat/s die woord verduidelik of uitbeeld sonder om die woord self te sê. Swaai jou foon/tablet vorentoe as jy reg geantwoord het of agtertoe as jy ’n woord wil oorslaan. Dis so maklik! Terwyl julle speel neem jou kamera boonop ’n video van die ander spelers se aksies wat jy op Facebook kan deel of stoor op jou foon.

Wanneer jy die app aflaai, kry jy twee pakke kaarte gratis wat jy kan aanvul deur nog te koop.

-------------

Kophou is the hilarious game played by Emo Adams and his guests on Jou show, the popular kykNET TV programme – and this app allows you to play it too! It is great fun and will entertain young and old as they test their general knowledge while having a good laugh. It works like this: choose a theme, tap on “Begin” and place your phone against your forehead. Cards will appear on the screen one at a time. The other player/s then have to describe or act out the word on the screen without saying the actual word. Flip your phone/tablet forward if you have answered correctly or backward if you want to pass. It’s as simple as that! While you’re playing your phone will record a video of everyone acting out clues and when you’re done you can post it to Facebook or save it on your phone.

When downloading the app, you will receive two decks of cards for free. You can add to them by buying more.

* Kophou is available in Afrikaans only.